Opisthokonta | |
---|---|
’n Oranje-olifantoorspons, Agelas clathrodes, voor en twee korale, Iciligorgia schrammi en Plexaurella nutans, agter. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
(geen rang): | Unikonta |
(geen rang): | Obazoa |
(geen rang): | Opisthokonta Copeland 1956,[1] emend. Cavalier-Smith 1987,[2] emend. Adl et al., 2005[3] |
Subgroepe | |
Opisthokonta (van die Griekse ὀπίσθιος opísthios, "agter" + κοντός kontós, "pool", dus "flagellum") is ’n groot groep eukariote, insluitende die koninkryke diere en swamme,[4] asook die eukariotiese mikro-organismes wat soms geplaas word in die parafiletiese filum Choanozoa (konvensioneel deel van die koninkryk Protista).[5] Opisthokonta, wat soms die "Fungi/Metazoa-groep" genoem word,[6] word gewoonlik beskou as ’n monofiletiese klade.[5][7][8][9]
<ref>
tag; no text was provided for refs named Copeland
<ref>
tag; no text was provided for refs named cavalier1987
<ref>
tag; no text was provided for refs named ref3
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search